Written Poetry

                       

Die oggend son

Gee my 'n ietsie daar toe?
Ek staan hier buite by jou deur
Jy hoor my maar jy antwoord nie, ne
Want jy weet mos, 
elke weeksdag, dieselfde tyd
ek en my ou wind geplakte lyfie

Dankie tog sy kom nie meer nie
My siel is verwoes elke keur sy voor my staan
'n hart operasie het ek nie voor gevra nie
nou's sy weg met die seemeu's
'n ander perron om in te trek

slapelose nagte. hawelose gedagtes.
die see en wind worstel met my
geen rus vir die siel
ek wag vir die oggend son
die Bright Morning Star

Be the first to respond!

Leave a comment

  •